Boek 8 – Die Gewete – Ron van Zyl
R200.00
Die Gewete is boek nommer agt in die reeks ‘Die Lyn’. Teen die tyd wat Ron by boek 7 gekom het, het mense begin vra vir ‘n opsomming boek wat ‘n konklusie van al die boeke saamvat. Dus het hy Die Gewete geskryf. Dit bevat die fotos van die Alfa Omega Grot met ‘n in diepte verduideliking van die grot toer wat jy sou bywoon by Die Skoen Ministries asook meer kennis ivm die hart van die mens.
Indien U nie kans sien om die hele studie te doen nie is hierdie ‘n goeie boek om op sy eie te lees. Dit bevat ‘n goeie verduideliking van min of meer die kruks van die boodskap wat Die Skoen Ministries preek.
Lees die voorwoord hier.
Die boek het 208 bladsye en word in kleur gedruk en gebind met ‘n plastiek kammetjie.
Reviews
There are no reviews yet.