Boek 4 – Die Geheimenis van die Eeue – Ron van Zyl

R100.00

Hierdie is Ron van Zyl se vierde boek in sy reeks ‘Die Lyn’. Tesame met 3 groot skilderye bevat die boek ook sy droom wat hy gehad het oor die Kruisiging. Hy vertel wat gebeur het tydens die Kruisiging in die geestelike wereld en watse invloed die kruis op die gedagtes van die mens het en wat die bloed van Jesus beteken vir die hernuwing van ons denke. Die boek is ‘n absolute moet lees.

Lees die voorwoord hier.

Die boek is gedruk in kleur en gebind met ‘n plastiek kammetjie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Boek 4 – Die Geheimenis van die Eeue – Ron van Zyl”

Your email address will not be published. Required fields are marked *