Boek 9 – Die Verruiming van die Hart
R250.00
Boek nommer nege in die Reeks ‘Die Lyn’ word ‘n dieper studie van die Hart van die mens. Daar word in diepte gekyk na ‘n skoon gewete, die reiniging van die Hart en die ontwikkeling van die siel.
Daar word ook weer gekyk van die Twaalf Kamers soos in die vorige boek bespreek en dit word uitgebrei na die Twaalf tuine. Ons kan slegs 30, 60 en 100 fout voortbring uit ‘n rein hart uit. Ons denke moet vernuwe word en getransformeer word in die Christus gemoed in.
Lees die Voorwoord hier.
Die Boek het 293 bladsye en is gedruk in kleur en gebind met ‘n plastiek kammetjie.
Reviews
There are no reviews yet.