Boek 1 – Die Lyn in Afrikaans – Ron van Zyl
R150.00
Die eerste boek wat Ron van Zyl geskryf het. Die Lyn is nie net die naam van die boek nie maar ook die naam van die openbaring wat Ron gehad het nadat hy ‘n geinspireerde skildery geskilder het.
Die boek bevat die veruideliking van die visioen van die Alfa Omega Grot wat Ron gebou het en ook sy lewensverhaal en hoe hy “Die Lyn” ontdek het.
Dis ‘n ongelooflike inspirerende storie.
Lees die voorwoord van die boek hier.
Reviews
There are no reviews yet.