Boek 7 – Die Twaalfde Kamer – Ron van Zyl

R250.00

Boek nommer 7 in die reeks ‘Die Lyn’ is gebasseer op die feit dat die mens die woning van God is. Daar word vele maniere gebruik in die Bybel om die woning van God te beskryf. Die Tabernakel is een manier maar Ron wei verder uit en vertel dat ons die Koningkryk van God is en dat die Koningkryk vergelyk kan work met ‘n huis met twaalf kamers. Hy gebruik hierdie boek om op sy prentjie manier te verduidelik dat die mens se gees ‘n baie groot plek is waarin God wil woon en ons moet elke deel van ons toewy aan God. Deur dit op te deel in 12 dele help dit jou om georganiseer te wees en om meer spasie in jou denke te kry waarin jy God kan aanbid.  Jou verbeelding word heilig gemaak deur die Kruis en die bloed van Jesus en daarom kan ons in ‘n heilige verbeelding beweeg in Christus.

Die boek verander jou gebed’s leefstyl en help jou om autoriteit te beoefen in elke deel van jou lewe.  Nog ‘n absolute moet lees.

Lees die voorwoord hier.

Die boek het 306 bladsye en is gedruk in kleur en word gebind met ‘n plastiek kammetjie.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Boek 7 – Die Twaalfde Kamer – Ron van Zyl”

Your email address will not be published. Required fields are marked *