Boek 5 – ‘n Kamer met ‘n uitsig – Ron van Zyl

R250.00

Hierdie boek is die 5de boek in die reeks geskryf deur Ron van Zyl.  Dit is ‘n studie boek. Die boek bevat kort stukkies studie op ‘n groot verskeidenheid onderwerpe. Onderwerpe soos:

Abraham, Babilon, Beproewings, Boom van die Lewe, Bruid, Die Rots, Dawid, Die Bloed, Duisternis, Geesverrukking, Genesing en Salwing, Genesis, Geregtigheid, Habitasie, Hart, Heining, Hel, Jakob se droom, Josef, Die Tabernakel, Die Troon, Dierasie op die see, ens. Is net ‘n paar van die onderwerpe wat bestudeer word.

Die Punt van die boek is om die Bybel geestelik korrek te bewys.

Lees die voorwoord hier.

Die boek het 357 bladsye en is besaai met eenvoudige prentjies wat elke onderwerp blootstel aan Die Lyn. Dit is gedruk in kleur en gebind met ‘n plastiek kammetjie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Boek 5 – ‘n Kamer met ‘n uitsig – Ron van Zyl”

Your email address will not be published. Required fields are marked *