Boek 2 – Die Kort Swaard – Ron van Zyl
R150.00
Hierdie is Ron van Zyl se tweede boek in sy reeks ‘Die Lyn’. Ron was besig om ‘n studie te doen van hoe ‘Die Lyn’ openbaring ook in ander stories en dele van die Bybel voorkom, toe ‘n vriend skielik siek word en hy toe ‘n kort opsomming van sy studie tot op daardie huidige stadium bymekaar sit in hierdie boek, Die Kort Swaard. Die boek verduidelik kortliks wat die Siel is, hoe om die bloed van Jesus (Die Lyn) te verstaan en om jou gedagtes te vernuwe tot hemelse gedagtes. Dinge soos Die Skepping, Die Siel, Noag en die reenboog, Moses, Die Sabbat en drome van Josef en Jakob word studeer. Die boek bewys dat ‘Die Lyn’ waar is, en leer ons om bo te lewe en nie onder nie.
Reviews
There are no reviews yet.