Boek 3 – Die Tuin – Ron van Zyl
R150.00
Dis die Derde boek in die reeks ‘Die Lyn’ wat Ron van Zyl geskryf het. Hierdie boek bevat die beskrywing van 10 groot skilderye wat Ron geskilder het. Die skilderye gee duidelikheid oor hoe die Tuin lyk en hoe ons daar kan ingaan en tyd spandeer by ons Hemelse Vader. Die boek bevat fotos van die skilderye asook in diepte verduideliking van die geestelike betekening van die skriftuurplasings wat hy saam met die skilderye ontvang het.
Die boek is gedruk in kleur en met plastiek kammetjies gebind.
Lees die voorwoord op hierdie boek hier.
Reviews
There are no reviews yet.