Boek 10 – Die Dier is op die See – Ron van Zyl

Price range: R60.00 through R300.00

Hierdie boek is Ron van Zyl se verduideliking op Openbaring. Hy gebruik onder andere die Dier op die see om te wys dat ons ons eie dierlikheid moet oorwin.

Die 10de boek in die reeks word toegewy aan hoe om ‘n lewe te leef van in die Gees loop. Openbaring se dier wat op die see is word beskryf en die vergelyking tussen die dier en ons eie dierlike natuur word gemaak. Die boek bevat nuwe ding maar is ook ‘n samevatting van die reeks tot op hede.

FORMAT

Printed book, PDF Download

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Boek 10 – Die Dier is op die See – Ron van Zyl”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may also like…