Boek 3 – Die Tuin – Ron van Zyl

Price range: R60.00 through R130.00

Die derde boek in die reeks ‘Die Lyn’ geskryf deur Ron van Zyl.

Die boek verduidelik die konsep van die geestelike tuin in ons denke met behulp van tien groot skilderye. Die boek bevat baie prentjies om jou verbeelding aan te wakker.

Kies tussen ‘n gedrukte boek of ‘n PDF aflaaibare weergawe.

Dis die Derde boek in die reeks ‘Die Lyn’ wat Ron van Zyl geskryf het.  Hierdie boek bevat die beskrywing van 10 groot skilderye wat Ron geskilder het. Die skilderye gee duidelikheid oor hoe die Tuin lyk en hoe ons daar kan ingaan en tyd spandeer by ons Hemelse Vader. Die boek bevat fotos van die skilderye asook in diepte verduideliking van die geestelike betekening van die skriftuurplasings wat hy saam met die skilderye ontvang het.

Die boek is gedruk in kleur en met plastiek kammetjies gebind.

Lees die voorwoord op hierdie boek hier.

Format

Printed Book, PDF Download

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Boek 3 – Die Tuin – Ron van Zyl”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may also like…